VLOEDWATER VERSWELG BENEDE-ORANJERIVIER
Feb 19, 2021
2 minutes
– WILLEM VAN DER BERG
en MICHELLE VAN DER SPUY
FOTO: WILLEM VAN DER BERG
’N MOTORBOOT het op 7 Februarie van Kuruman tot by Van Zylsrus in die Noord-Kaap gevaar – iets wat net moontlik was omdat die Kurumanrivier vir die eerste keer sedert 1988 in vloed was.
Daar was groot watersports in Van Zylsrus daardie naweek toe die rivier dwarsdeur dié Kalaharidorpie gevloei het.“Só
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days