Landbouweekblad

Skoonmaker op wiele gaan waar die saad is

Min saaiboere het hul eie saadskoonmaker. Tog is dit een van die belangrikste aspekte van saaiboerdery om die saad direk ná oes so skoon moontlik te maak en te lewer.

Mnr. Mattheus Venter (REGS) van die plaas Devillion by Bredasdorp, wat saad vir medegraanboere skoonmaak, wonder al van 2021 af hoe hy dié werk vinniger en beter gedoen kan kry.

“Ek wou my saadskoonmaakdienste uitbrei en verbeter, maar om dit reg te kry, wou ek vinniger en nóg doeltreffender werk. Dit is immers hoekom ek my onderneming begin het – om medeboere op kontrak te help en goeie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter