Landbouweekblad

Watwerk virboere?

‘1 000% opbrengs op inligting’

Eienaar: Johan Willemse van Jireh Boerdery

Vertakkings: 3 400 ha kanola, koring, gars, hawer, mielies, lusern onder besproeiing en droëland, kommersiële Dohne-Merino-skape

Ligging: Hoërkraal, Riversdal en Hessequa langs die Tuinroete, Suid-Kaap

“Ons gebruik twee Case IH 8120-stropers en een John Deere S670-stroper. Bayer se Climate Field-View- sagtewareprogram is van my gunstelingtegnologieë. Tydens die stroopproses versamel die rekenaarstelsel opbrengsdata waarmee jy opbrengssones oor ’n landery of landerye kan skep. Data is beskikbaar terwyl jy stroop en só kan jy eksperimenteer en jou eie proewe doen met insette. As jy oes, is dié resultate onmiddellik beskikbaar.

“Daar word gesê die mens verdien 1 000% opbrengs op inligting. Die sagteware versamel alle toepaslike data oor ’n tydperk en om dié inligting vir bestuursbesluite te benut, is onontbeerlik. Dieselfde sagteware word gebruik met die saaiproses en die platform bestuur die proses volgens hoe die veranderlike insette deur jou beheer word.

“Presisietegnologie help met die kartering van opbrengssones waarna grondmonsters geneem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding