Landbouweekblad

RYPSPOOK KAN REEDS VROEG LOOP

’N AANTAL faktore dra daartoe by dat ryp vanjaar reeds vroeg in somergraangebiede kan voorkom.

Tydens die vorige reeks aaneenlopende’11 tot 2011-’12, het temperature van digby 5 °C reeds teen einde Maart 2012 in van die graangebiede voorgekom. Op plekke het dit reeds teen 10 April tot sowat 1 °C gedaal, onder meer by Hertzogville in die Wes-Vrystaat en Reitz in die Oos-Vrystaat. Gedurende die swak La Niña-stelsel van die seisoen van 2017-’18 het lae temperature onder 5 °C later teen 20 tot 30 April voorgekom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter