Die benutting van natuurlike weiding onder droëlandtoestande verg wêreldwyd ’n uiters versigtige benadering sodat beskikbare bronne nie oorbenut word nie. Dit is volgens ’n internasionale studie wat die ekologiese impak van beweiding gemeet het, en deur meer as honderd wetenskaplikes op 326 droëlandgebiede in 25 lande op ses vastelande onderneem is.
Prof. Peter le