Landbouweekblad

Vleisbedryf se voermarges verbeter in swak ekonomie

Dit wil voorkom of die vooruitsigte vir die rooivleisbedryf stadig, maar seker besig is om verby die onderste draaipunt van die negatiewe voerprysmarge te beweeg. Voerpryse (geelmielies en sojabone) daal sedert November 2022, wat grootliks bydra om voermarges te verbeter.

Marges bly nog baie knap. Boonop is die verwagting dat die ekonomie min gaan groei en verbruiksbesteding het reeds in die laaste deel van 2022 negatief gedraai. Die neiging sal na verwagting in 2023 voortduur.

Dit beteken dit gaan moeilik wees vir vleispryse, veral beesvleis, om te styg weens ’n swak binnelandse vraag. Verder neem die aanbod van veral speenkalwers stadig, maar seker toe.

Die aanbod van lamsvleis groei vanjaar stadig in die ekstensiewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter