Landbouweekblad

Goeie vaardighede nodig vir groter wins

DIE veebedryf ervaar tans een van die moeilikste tye in die onlangse geskiedenis, luidens die landbouvooruitskouing vir 2022 tot 2031 wat deur die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) bekend gestel is.

Hoewel die pryse van sommige diereprodukte die afgelope twee jaar gestyg het, is boere se winsgewendheid onder groot druk vanweë die skerp styging van produksiekoste. Die verhouding van die vleisprys teenoor die mielieprys het gedaal tot vlakke wat laas tydens die droogte van 2015-’16 gesien is.

Met die stadige herstel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass