Intensiewe veebedrywe onder groot druk
Die voortdurende skerp styging die afgelope weke in voergraanpr yse knou intensiewe veebedrywe se winsmarges.
Sommige is tans in verliesposisies.
Dit wil voorkom of voergraanpryse ’n wyle hoog gaan bly weens die ontwrigting van graanuitvoer uit die Swartsee-gebied en swak oeste in
Suid-Amerika. Dit hou pryse in dollarwaarde hoog. Voorraadvlakke was internasionaal reeds onder druk voor die krisis in Oekraïne.
Plaaslike pryse van mielies en oliesade is naby uitvoerprysvlakke, maar steeds heelwat hoër as ’n jaar gelede ten spyte van betreklik goeie oeste. Dit het sedert 24 Februarie verder skerp gestyg.
Winsmarges by intensiewe veebedrywe is gevolglik onder groot druk. Voerkoste, wat 60-70% van die produksiekoste uitmaak,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days