Landbouweekblad

Wat eet ons vanaand?

HOENDERSTUKKE OP OONDGEBAKTE RISOTTO

Hierdie resep is my variasie op pastoriehoender. Een van daardie lekker min-moeite, goedkoop eenbaketes – gewild by oud en jonk.

■ 250 ml rou rys

■ 500 ml kokende hoenderaftreksel

■ 1 blik (410 g) tamatiepuree

■ 125 ml tamatiesous

■ 125 ml mayonnaise (of suurroom)

■ 125 ml blatjang

■ 8 hoenderstukke

■ Sout, peper of hoenderspeserye van jou keuse

■ Olie, vir braai

Voorverhit die oond tot 190 °C en skep die rys in ’n gesmeerde oondbak. Meng die aftreksel, tamatiepuree, tamatiesous, mayonnaise en blatjang en geur na smaak met sout en peper. Geur die hoenderstukke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related