Landbouweekblad

Spasie vir die nasie

FOKUSWIELE

Ford Everest 3.0 V6 4WD Platinum

Hier is ’n goeie vraag: As die Ford Ranger en Toyota Hilux in dieselfde liga meeding, beteken dit die Fortuner en Everest is ook regstreekse teenstanders? Ford sê die antwoord is nee, en dat die Everest eintlik met Toyota se Prado meeding. Hoe so?

Die hoofredes is dat die Everest ’n V6-enjin bied (turbodiesel) en dat hy langer en breër as die Fortuner is. Die afstand tussen die voor- en agteras is ook langer as die Japanner s’n.

Die twee se verkooppryse weerspieël dit ook, want die top-Fortuner kos R925 600 en die duurste Everest – die onderwerp van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit