Landbouweekblad

’N SPRONG TE VER?

VW AMAROK 3.0 V6 TDI CANYON 4MOTIONDUBBELKAJUIT

By die Fox Pub op Napier in die Wes-Kaap, net voor die Moerse Padstal, moet jy links draai in Volhoustraat. Dié straat word die Elimpad, wat lei na die prentjiemooi Morawiese sendingdorpie Elim. Dit lei ook na die wynlandgoed Black Oystercatcher, waar die druiwe stadig ryp word in ’n winderige seeulugklimaat.

Van Hermanus tot op Napier het die Amarok Canyon, met sy V6-enjin (165 kW en 550 Nm) en agtgang-ratkas, laat waai soos ’n kampioenperd in die Fauresmith 200-uithouren. Nou moet hy met die Napier-Elim-grondpad afreken, wat nog meer gehawend as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding