Rapport

Die L-woord is op die horison vir die SAL . . .

Werkers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het gisteraand op naalde en spelde gewag om te hoor of die ANC se nasionale uitvoerende komitee instem dat die regering R2 miljard gee vir die lugdiens soos die regering vroeër belowe het.

In ’n ommeswaai van Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, se voorneme begin Desember dat die regering kontant sou bewillig vir die sakereddingsproses het die tesourie die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d