Rapport

Terug in SA 9 jaar nadat hy glo moor

Sy pa sê: ‘Ons is nie slegte mense nie. Ons het ons kinders goed grootgemaak.’

Die 75-jarige Roland Vandekeere moes self vir die vliegkaartjie van meer as R16 000 betaal om sy seun Jurgen, ’n voortvlugtige moordbeskuldigde, terug in die land te kry.

Roland sê hy het geen idee gehad waar Jurgen (41) die afgelope meer as ses jaar was nie totdat die konsulaat in Viëtnam hom in Desember uit die bloute gebel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related