Rapport

Lekka lekka kook vir kinders

Baie van ons het pragtige herinneringe waar ons saam met ons ma’s of oumas in die kombuis gekook of gebak het. Ek onthou so goed hoe my ma my leer skilferkors maak het. Die aanmaak van die deeg, die rasper van die botter, die vou van die deeg, platslaan met ’n koekroller, in die yskas laat rus en dan weer botter, weer slaan, weer yskas toe – totdat al die botter klaar is. Ek het nie besef wat ek alles geleer het nie: Ek het geleer om af te meet, om te tel, om te deel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related