SARIE KOS

BAK MET selfvertroue

1 Wat is die grootste geheim van gebak?

Bak met ál jou sintuie!

2 Waarom is dit vir jou so lekker om te bak?

Natuurlik om iets te gee, om mense te bederf en herinneringe te skep. Dit skep ook ruimte en tyd om te ontlaai en om kreatief te wees.

3 By wie het jy leer bak?

My ma en albei my oumas was lief vir bak en hulle het my van bak geleer, maar my liefste ma het my die vryheid gegee om die kombuis my eie te maak. Ek kon resepte toets en opmaak nes ek wou. Dit het my bakkennis verbreed en my vaardighede ingeskerp. Sonder haar sou ek beslis nie die bakker gewees het wat ek vandag is nie.

4 Waarom is mense soms bang om te bak?

Hulle het hierdie wanpersepsie dat dit moeilik is. Dit keer hulle om te glo dat hulle dit kán doen. Ek wonder of mense nie bang is vir ’n mislukking nie, of dat die gebak nie sal uitkom soos op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related