Landbouweekblad

MAAK JOU BLIKKE VOL BESKUIT

Growwe saadbeskuit

Hierdie beskuitresep is loshande die een wat ek die meeste bak. Jy kan baie variasies op die oorspronklike resep maak en dit aanpas soos jy daarvan hou met wat jy byvoeg. Ek gebruik watter sade ek ook al in my spens of vrieskas het, en het die resep só ontwikkel dat die beslag perfek in ’n standaard-oondpan pas. Dit is ryk en lekker, maar propvol tekstuur en vesel. Die perfekte ontbytbeskuit.

■ 250 g botter of margarien■ 250 ml olie■ 1 liter karringmelk of suurmelk■ 30 ml vanieljegeursel■ 250 ml suiker■ 5 ml sout■ 250 ml sonneblomsaad■ 125 ml elk lynsaad, sesamsaad, pampoensaad en klapper■ 250 ml veselryke graanvlokkies(soos All Bran), fyngedruk■ 250 ml hawermout■ 6 x 250 ml (6 k) koekmeel■ 40 ml bakpoeier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related