SARIE KOS

HANDJIES KLAP, koekies bak

10 KOEKIEDINGE

1 Minder meng is beter wanneer dit by koekiedeeg kom, want hoe meer jy meng, hoe meer gluten vorm. Minder gluten is wat jou daai sagte smelt-in-die-mond tekstuur gee.

2 Laat koekies altyd eers heeltemal afkoel voor jy dit verpak. Warm koekies kan stoom en dan word jou koekies sag as jy dit in ’n toe houer sit.

3 Minder meel vir uitrol gaan sorg vir ’n beter eindresultaat. Gebruik ’n kombuiskwas om ekstra meel af te borsel as daar te veel op jou koekies vassit voor jy dit bak.

4 Almal hou van rus, koekies ook. Genoeg rustyd voor jy dit bak, gaan sorg dat die koekies hul vorm beter behou en minder oor die bakplaat “loop”.

5 Bak by laer temperature vir ’n mooi kleur.

6 Regte botter sorg vir ’n beter smaak.

7Koekies kan tot twee maande hou as jy dit in lugdigte houers bêre. Jy kan dit selfs langer laat vars bly deur dit in die vrieskas te hou. Maak net seker dis goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related