SARIE KOS

Opgetert!

Die fyner kant van bak

01 Gebruik altyd regte botter

vir enige fyngebakkors. Die meeste korse bestaan uit niks meer as meel, botter, eier en soms versoeter nie, en die botter is waar die geur skuil.

02 Werk vinnig en akkuraat

wanneer jy die tertkors maak. Hanteer die deeg so min as moontlik, want hoe meer jy dit hanteer, hoe meer gluten vorm, wat gebak taai maak. Jy soek ’n fyner tekstuur vir fyngebak en dus minder gluten.

03 Koekmeel is beter as broodmeel,

want dit bevat minder proteïen, wat die deeg sagter maak.

04 Rus is ’n goeie ding, ook vir tertdeeg.

Jy moet altyd eers die deeg vir minstens 15 minute verkoel voor jy dit uitrol. En weer verkoel voordat jy dit bak. Wanneer jy dit verkoel, vorm gluten stadiger en is die tekstuur van jou eindgebak fyner.

05 Moet nooit fyngebakdeeg knie nie.

Druk die deeg tussen jou hande eerder as om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related