Vergeet goud – dié rowers wou Sasol se rodium steel . . .
Jan 19, 2020
2 minutes
Riana de Lange en Bloomberg
Rowers dink oënskynlik kontant en goud is uit die oude doos, soos blyk uit ’n mislukte rooftog vir die metaal rodium by Sasol se Secunda-aanleg.
Teen Vrydag se prys van $8 100 per fynons laat die betreklik onbekende metaal goud ($1 555) en platinum ($1 022) na Monopoly-geld lyk. Rodium is ’n neweproduk van platinum.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days