Finweek - Afrikaans

Herleef platinum?

die nuwe handelsmerkbaadjie wat platinummaatskappye die afgelope klompie jare aangetrek het om eerderas produseerders van platinumgroepmetale (PGM’e) bekend te staan, gee erkenning aan die toenemende rol wat palladium, en deesdae rodium, in die sektor se prestasie speel. Dié twee metale maak byvoorbeeld die helfte van Impala Platinum (Implats) se inkomste vir sy 2020-boekjaar uit, al is die maatskappy hoofsaaklik ’n platinumprodusent.

Tog is daartoenemend tekens dat platinum, wat so lankoordie hoof gesien is, terug is op beleggers se radarskerms. “Baie van die belangstelling wat ons in platinum sien, hetsy deur’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr