Rapport

Só red ’n dorp sy skool en toekoms

As die nood druk, moet ’n gemeenskap saamspan. So sê die mense van die klein dorpie Merweville in die Sentraal-Karoo, sowat 120 km wes van Beaufort-Wes.

In 2018 was die dorp teen die grond ná die nuus dat die Wes-Kaapse departement van onderwys die plaaslike laerskool wil sluit omdat daar net 48 kinders in die skool oor is. Sonder ’n skool, het die mense van die Karoo besef, kan hulle maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid