Kuier

BAKEN VAN HOOP

Dis 'n ware Aspoestertjieverhaal – van 'n skool op die Kaapse Vlakte wat twaalf jaar geiede die etiket van “disfunksioneel” gedra het, maar deesdae 'n baken van hoop in 'n arm gemeenskap is.

By West End Primêrin Lentegeur, Mitchells Plain, word die kinders van skoolfooie kwytgeskeld weens die gemeenskap se swaksosio-ekonomiese omstandighede. Maar danksy 'n hoof met visie en onderwysers wat veel meer as net die nodige doen, is dit in 2022 gekies as een van die toptienskole ter wêreld wat betref die oorkoming van moeilikeen uitdagendeomstandighede.

Dis geen klein prestasie nie. Meer as 300 000 skole het ingeskryf vir hierdie nuwe kompetisie, wat deur T4 Education in samewerking met Accenture en American Express aangebied word en die beste skole ter wêreld in vyf verskillende kategorieëaanwys.

West End van 85 skole in Mitchells Plain. Teen 2010 was daar nagenoeg 1 100 leerders, met die oorgrote meerderheid wat uit die plaaslike omgewing kom, hoewel die skool ook Philippi en Khayelitsha bedien. Ondanks die baie uitdagings, het dit oor die jare uitblinkers op verskeie gebiede opgelewer- selfs 'n NASA-wetenskaplike.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou