Landbouweekblad

Nuwe skool op vakansiedorp bied kinders tweede kans

WANNEER ’n mens die kusdorp Struisbaai naby Kaap Agulhas nader, lê ’n informele nedersetting aan jou linkerkant. Dit is Struisbaai-Noord, met sy inwoners wat meestal bestaansvissers is en ook talle gesinne wat van Sassa-toelaes afhanklik is.

Af in Dolfynlaan ry jy verby ’n paar sinkdakhuise, en hoenders kruip onder ’n buurman se heining uit. Oorkant ’n baksteenhuis sonder deure of vensters lê ’n brak in die oggendson.

Aan die einde van dié straat begroet ’n groot wit-en-grys gebou jou.

Skaars tien maande gelede was hier nog ’n oop stuk veld. Vandag is dit die tuiste van die Struisbaai-vaardigheidskool, ’n dubbelverdiepinggebou van R36 miljoen.

“Dít is ’n plek waar ons kinders weer kan droom,” sê mnr. Soon Hendricks wat in ’n beskeie huisie oorkant die gebou woon. “Ons raak nog gewoond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit