Rapport

Leef groener in 2020

Basta met plastiek

■ As jy nog plastiekstrooitjies gebruik is dit eenvoudig, hou dadelik op. As jy regtig ’n strooitjie no-dig het, belê in ’n herbruikbare een van glas, vlekvrye staal of bamboes, dié strooitjies is deesdae vrylik beskikbaar.

■ Hou altyd materiaalinkopiesakkie in jou motor en maak dit ’n doelwit om vanjaar nie een plastieksak te koop nie. Dit is ’n eenvoudige verandering wat almal kan maak.

■ Vermy plastiekwaterbottels ten alle koste. As jy nie van kraanwater hou nie, plaas ’n filter op jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related