‘Julle behandel my soos ’n kind’
Jan 19, 2020
2 minutes
Setumo Stone
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, het raadslede van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa) Dinsdag gewaarsku om hom nie soos ’n “klein seuntjie” te behandel nie.
Woensdag het dit geblyk dat die oorblywende raadslede met onmiddellike ingang bedank het.
Julle dink omdat julle my voor ’n ultimatum stel, gaan ek rondhardloop. Julle kry dit nie by Gwede nie. Gwede werk nie so nie. Hy werk nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days