ANC kan gerus leer by dié doeners
Jan 19, 2020
1 minute
Suid-Afrika is ’n land vol krisisse en uitdagings. Eskom is in sy maai. Die ekonomie op sy knieë. Die SAL in vryval.
Wat om te doen, waar om te begin? Cyril talm. Die ANC kibbel. En die res draai duime.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days