Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Regering plaas SA se toekoms op die spel

Aanvanklik, toe daar nog vier provinsies was, het elke provinsie oor sy eie landboukollege beskik waar voornemende jong boere in teorie en praktyk opgelei kon word. Die Laeveld (Nelspruit) het ook in latere jare ’n kollege gekry, terwyl Namibië oor sy eie kollege beskik het. Waardevolle kortkursusse wat groot byval by boere gevind het, is ook deurlopend by kolleges aangebied.

Onder die nuwe bedeling is die agteruitgang by kolleges veelseggend. Die Landboukollege Glen buite Bloemfontein is blykbaar funksioneel die ergste getref, hoewel die geboue glo nog in ’n goeie toestand is. Onderrig het verswak, terwyl toebehore vir praktiese onderrig blykbaar verdwyn het of vir skroot verkoop is.

Die vyf stoeterye wat daar was (vir onderrig) bestaan glo ook nie meer nie, terwyl die weiding deur vreemde mense se diere benut word. Nou is daar niks meer om studente te onderrig nie.

Suid-Afrika se werkloosheidsyfer van nagenoeg 40% is onrusbarend. Volgens kenners kan dit selfs die ekonomie kelder. Toelaes aan werkloses is uitsluitlik om die menigtes gelukkig te hou en om stemme te koop.

Slegs volhoubare ekonomiese groei wat hoog genoeg is, sal die land se hoë werkloosheidsyfer laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related