Klas van 2020 van vryhede ontneem
Jun 21, 2020
3 minutes
![rapport200621_article_012_05_01](https://article-imgs.scribdassets.com/32ny3gbfwg7ygy1v/images/fileAHNBESQ9.jpg)
Dinsdag was Jeugdag. 16 Junie herinner ons aan die jeug van 1976 wat opgestaan het teen ’n regering wat hulle van hul vryhede – om te leer in die taal van hul voorkeur – ontneem het. Maar dit is ook ’n dag van selfondersoek. Wat is die dinge wat die jeug van vryheid vandag, 44 jaar later, ontneem?
Reeds voor die staat van inperking was daar 2,5 miljoen kinders in Suid-Afrika wat honger was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days