Wat nou van my nagrus, Eskom?
Jan 19, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
FOTO: DEON RAATH
As die krag snags met beurtkrag afgaan, voel dit kompleet asof die Dementors van Harry Potterfaam jou asem en jou siel uit jou liggaam suig.
So sê Neels Jackson, gewese joernalis en voormalige nuusredakteur van , wat een van miljoene mense in Suid-Afrika is wat elektrisiteit nodig het om snags asem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days