Rapport

Roetine bring Klaas Vakie

’N Mens sou dink sedert die inperking einde Maart aangekondig is, sou die meeste mense ’n bietjie slaap kon inhaal. Kinders hoef nie almal douvoordag by die skool afgelaai te word nie, vergaderings vlieg vinniger verby op Zoom en baie mense werk steeds van die huis af, selfs al maak werkplekke weer oop – en lê soggens ’n bietjie laat, pleks van in die spitsverkeer te sit.

Maar selfs met meer beskikbare tyd voel baie mense klaarblyklik soggens of ’n trein hulle getrap het – en die snooze-knoppie word herhaaldelik gedruk.

Hoekom gebeur dit?

Dr. Dale Rae, direkteur van slaapwetenskap aan die Universiteit van Kaapstad, sê daar is hoofsaaklik twee redes hoekom baie mense nou slegter slaap:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Ollie Die Singende Nar Se Lag En Traan
Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was veral die afgelope jaar nie iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related