Huisgenoot

WAWYS WAKKER

‘DIE NAG HET MY TOEVLUG GEWORD, VRY VAN DIE DAG SE DINKWERK’

TOE haar pa dood is, het sy geweet: Nou gaan sy éérs sukkel om te slaap.

Solank as wat sy kan onthou, worstel die Britse skrywer Annabel Abbs met slapeloosheid. Maar nou, weens die hartseer van haar verlies, het sy elke nag nóg langer wakker gelê.

En tog, op ’n aardige manier was dit vir haar vertroostend.

“Oor die algemeen sukkel ’n mens om te slaap as jy bekommerd is dat jy die volgende dag niks uitgerig gaan kry nie,” sê Annabel, wat in Londen woon.

“Maar vreemd genoeg wou ek nou in die donker wakker gelê het om daardie tyd van stilte en rustigheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related