Rapport

Nasionalisering van Reserwebank kan rampspoedig wees

Verbeel jou ek stig ’n maatskappy en maak die volgende aanbod aan jou: Jy kan aandele in my maatskappy koop, maar jy het byna geen seggenskap in die bestuur van die maatskappy nie. Boonop kan jy ook nie veel meer as ’n 3%- nominale opbrengs per jaar op jou belegging verdien nie. Alle wins wat die maatskappy meer as dit maak, word aan iemand anders betaal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related