Finweek - Afrikaans

Minder reëls en meer byt

ons het minder staatsregulering in hierdie land nodig. Dis veral die geval indien ons die verbrokkelende ekonomie weeraan die brand wil skop.

Twee onlangse gebeure noop ’n mens om te oorweeg of landsburgers, ondernemings en die regering die lewensvatbare koers inslaan in gesprekke oor hoe om die ekonomie weer aan die groei te kry – en daarby teen ’n sneller pas.

Eerstens was daar ’n gesprek oor of wit-beheerde ondernemings toegelaat moet word om die township-mark deur spazawinkels te betree. Die tweede was die ANC se Ekonomiese Transformasie Komitee se 31 bladsy-gespreksdokument oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related