Finweek - Afrikaans

’n Winter van ontevredenheid

ná die grootskaalse plundering van winkels en sakeondernemings in dele van Gauteng en KwaZulu-Natal in Julie, is verreikende gesprekke gevoeroordie belangrikheid daarvan om townships, waar inwoners onder lae inkomste en werkloosheid gebuk gaan, te ontwikkel.

Vir langer as ’n week het Suid-Afrikaners in Julie vasgenael voor hul TV-skerms gesit en kyk hoe duisende mense winkelsentrums en kleinsakeondernemings plunder in ’n orgie van geweld en onrus soos die land nie sedert die vroeë 1990’s gesien het nie.

Toe die stof gaan lê, het dit geblyk die gebeure

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,

Related