Rapport

Oppas vir dié velkanker-mites

Elke keer wat jy rooi brand, verhoog jou kans om melanoomkanker te kry. Dis gram vir gram die aggressiefste kanker en dié velkanker versprei baie vinnig, sê dr. Marc Roscher, ’n dermatoloog van Umhlanga en hoof van die Suid-Afrikaanse Velkankervereniging.

Dr. Marion Morkel, mediese hoof by Sanlam, sê melanoomkanker is in die topvyf van kankers waarvoor Sanlam se kliënte eis. “Die grootste oorsaak van alle soorte velkanker is blootstelling aan ultraviolet (UV)-strale – hetsy van die son, of kunsmatig, van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste