Kuier

FOKUS OP JOU VEL

Daar is ’n gesegde wat sê “beauty is skin deep” Dit beteken jou eintlike skoonheid lê in jou hart en nie op jou gesig nie. Maar probeer dit nou vertel vir iemand wat sukkel met ’n veltoestand? Want hoe mooi jou binnekant ookal is, dis moeilik wanneer dit wat jy in die spieël sien, vir jou iets anders wys.

Volgens die Kaapse dermatoloog dr. Dilshaad Asmal is ekseem die mees algemene veltoestand waarmee Suid-Afrikaners sukkel, gevolg deur aknee en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related