260 miljoen Christene verduur vervolging
Jan 19, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Tot een uit elke agt Christene is vanjaar op ’n erge manier weens hul geloof vervolg.
Só sê Geopende Deure Internasionaal, ’n nie-winsgewende sendingorganisasie wat vervolgde Christene ondersteun.
Volgens sy 2020-Wêreldwaarnemingslys het 260 miljoen van die wêreld se 2,4 miljard Christene “uiterste” of baie hoë
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days