‘Plase is op stropers se inkopielyste’
Jan 19, 2020
2 minutes
Jana Smit
FOTO: DEON RAATH
Stropers wat die afgelope maande op Noordwes-leeuplase toegeslaan het, werk skynbaar van ’n “inkopielys” af.
’n Lys met leeuboere se GPS-koördinate is dalk by die departement van omgewingsake uitgelek of verkoop. Dit is Adam Fowls, ’n leeuboer en lid van die renosterbewaringsinisiatief, se afleiding nadat vier
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days