Mashaba stig nuwe party wat nee sê vir ‘sosialistiese onsin’
Jan 19, 2020
2 minutes
Jacob Rooi
Herman Mashaba se nuwe politieke party sal ’n tuiste wees vir die magdom Suid-Afrikaners wat nie glo in “sosialistiese onsin” nie en wat smag na nierassigheid en ’n billike vryemarkekonomie.
In ’n onderhoud met het Mashaba vir die eerste keer pertinent erken hy gaan ’n politieke party stig om aan die munisipale verkiesing deel te neem. Daarna is 2024 se algemene verkiesing in sy visier.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days