Rapport

Mashaba: ‘Tem die vakbonde!’

Zimbabwiërs is welkom in Suid-Afrika, maar geen lid van Zimbabwe se regerende Zanu-PF sal sy voete in Suid-Afrika sit wanneer sy nuwe party, AksieSA, aan be-wind is nie, sê Herman Mashaba, entrepreneur en voormalige DA-burgemeester van Johannesburg.

“Zanu-PF het ’n krisis in ons subkontinent veroorsaak en dis tyd dat ons iets daaraan doen,” het Mashaba gister gesê op die eerste virtuele bekendstelling van sy politieke party, wat vanuit Sandton landwyd gevolg is.

Hy voer aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste