Rapport

‘Sy buit ons baba se afsterwe uit’

‘Ek is rêrig nie ’n slegte persoon nie.’

Asof dit nie erg genoeg is dat hul baba op Kersdag dood is nie, moes ’n egpaar drie dae later tot hul skok uitvind ’n onbekende vrou bedel met hul hartseer storie op Facebook vir skenkings.

Michael (41) en Shannon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related