Huisgenoot

BLOEDGELD VIR 4 BROERS

HOEVEEL geld is genoeg om die pyn te genees nadat jy en drie van jou boeties jare lank verkrag is? Maak R5,95 miljoen op vir die verlies aan jul onskuld? Help dit julle deur die trauma waarmee julle jare later nog rondloop?

Nee, waarskynlik nie.

Hierdie bedrag skadevergoeding, wat Shane* met sy drie jong broers en sy ma deel, is die naaste ding aan geregtigheid wat hulle gaan kry. Maar die letsels wat hul oom, iemand wat hulle vertrou het, aan hul siel gelaat het, sal moontlik nooit genees nie.

Onder die dinge waarvoor dié geld moet probeer opmaak, is die skuldgevoel waarmee Shane loop omdat hy nie sy drie boeties teen dié monster van ’n oom kon beskerm nie. Hy – die oudste seun – was die eerste een wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related