Rapport

Plek van die voëls

Elke voëlkyker het een – daardie voël wat jou bly ontwyk en jy net nie op jou lysie kan aftik nie. Sommige is pragtig en kleurvol, maar kom net in sekere dele van die land voor. Ander is volop, maar klein en bruin en moeilik om te sien.

En dan is daar dié wat uiters bedreig is en jy móét sien voordat dit dalk te laat is.

Híér het jy die beste kans om die tien mees besonderse voëls in Suid-Afrika te sien:

Taitavalk

Dr. Gareth Tate, bestuurder van die roofvoëlprogram by die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT) sê dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related