Weg!

GAUTENG

DINOKENG-WILDRESERVAAT

Daar’s min plekke waar jy die geraas en verkeer van ’n groot stad kan agterlaat en net 40 minute later na die gebrul van ’n wilde leeu kan luister. Dinokeng is die enigste plek in Gauteng waar die Groof Vyf vry rondloop en dis baie gewild. Dit hang af van die lodge of kamp waar jy bly, maar jy kan uitsien na begeleide wildritte, stapuitstappies in die bos, en fynproeweretes.

DOEN DÍT Hier is ’n padnetwerk van sowat 140 km in die reservaat en dagbesoekers kan dit in hulle eie voertuie verken. ’n Selfrypermit kos R250 per voertuig vir een dag; R320 vir twee dae en R380 vir drie dae (dit sluit die bewaringstarief vir voertuie in). Koop ’n kaart (R30) vir aftrekplekke, restaurante, piekniekplekke en voëlskuilings langs die pad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe

Related