Rapport

‘My vrou het donker laat wyk’

Ek wil graag in die volgende Wêreldbeker speel.

Rohan Janse van Rensburg het sy giftige angel op die aanval teruggekry.

Die 45 teenstanders wat hy sover in die 2019-’20-seisoen geklop het, is die meeste deur enige speler in die Engelse Premierliga.

Hy lyk vir Sale Sharks weer na die speler wat in 2016 een van die Leeus se sterre was. Sy tien drieë vir Johan Ackermann se span in daardie jaar was naas Is-real Folau se 11 die meeste in Superrugby.

Hy het vir hom daarmee ’n plek in Allister Coetzee se Springbok-span teen Wallis oopgehardloop. Dit was sy enigste toets voordat dinge vir hom erg begin skeefloop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste