Pa skiet 4 ná seun se siekte hom knak
Jan 19, 2020
2 minutes
Jana Smit
FOTO’S: ELIZABETH SEJAKE
’N Week voordat ’n pa van Secunda die afgelope Donderdag sy gesin uitgewis het, het sy begaafde seun vir die eerste keer op die internet uitgevind presies wat is spierdistrofie, die wrede siekte waaraan hy gely het.
Dit het hom met geweldig baie vrae gelaat.
Donderdagnag het André Naudé (50) geknak en sy seun, Henko (17), sy vrou, Lizelle (52), én
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days