Man kry ná 10 j. sy geld vir motor
Mar 22, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
![rapport200322_article_010_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3crumw4b407qvlpk/images/fileUISDDINI.jpg)
![rapport200322_article_010_04_02](https://article-imgs.scribdassets.com/3crumw4b407qvlpk/images/fileJJTA43MJ.jpg)
’N 49-jarige man wat ’n dekade gelede met ’n plaasbestuurder se motor verkas en nooit daarvoor betaal het nie, se “geheue” is skynbaar verfris toe hy die afgelope week gehoor het dat AfriForum se private vervolgingseenheid op sy spoor is.
Woensdag het Johan (Basie) Basson in die teenwoordigheid van die polisie belowe om die R18 000
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days