Rapport

‘Neutron Jack’ het sakewêreld op kop gekeer

Jack Welch was nie die soort sakeleier wat ’n balans tussen die werkplek en die lewe daar buite nagestreef het nie. Hy het ses dae per week gewerk en selfs werksnaweke as “goeie tye” beskryf.

Bestuurders moes sy pas handhaaf en dié wat die swakste in hul prestasie-beoordeling gevaar het, is afgedank. Een bestuurder was glo so bang Welch sou hom negatief beoordeel omdat hy oorgewig is, dat hy sy maag laat toekram het. Dit het sy gesondheid vertel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band