Rapport

Prent met goeie hart gee geen aanstoot

I Still Believe. Met K.J. Apa en Britt Robertson. Regisseurs: Andrew Erwin en Jon Erwin.

Ek kry gereeld die volgende navrae: Mense skryf en verneem of ek nie net een film kan aanbeveel wat niemand kan aanstoot gee nie. Waar die romanse suiwer en bekoorlik is, geen vloektaal “gebesig” word nie, geen naaktheid voorkom nie en daar geen gewelddadige tonele is nie.

Uit die hele fliekoes van 2019. Daar was werklik niks anders wat aan al dié vereistes voldoen het nie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related Books & Audiobooks