Rapport

Maatskaplike werker van swendelary verdink

Etlike voormalige kliënte van ’n maatskaplike werker van Mpumalanga sê sy het hulle nie net uit honderde duisende rande bedrieg nie, maar ook van die wal af in die sloot gehelp tydens hul egskeidings.

’n Klaer van Kempton Park sê in ’n beedigde verklaring aan die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) hy het oor vyf jaar R296 000 aan Amelia de Clercq van Middelburg betaal vir evaluasie, terapie en hofverslae.

“Dit het my R100 000 gekos net om my kinders oor ’n kwessie van ’n paar maande te kan sien.”

De Clercq het hom R550 per uur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent